Dave Bautista

Dave Bautista
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam David Michael Bautista Jr.
Geboorte 18 Januarie 1969 (1969-01-18)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1999–2010, 2013–2014 (Professional wrestling)
2006–nou (Acting)
2012 (MMA)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dave Bautista (gebore 18 Januarie 1969) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Guardians of the Galaxy (2014), Guardians of the Galaxy Vol. 2 (2017), Blade Runner 2049 (2017), en Avengers: Infinity War (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy